Jongste aktiwiteit:

Tekkies vir liefde

Tekkies vir liefde

Sou ‘n gesprek begin met:

“Is jy getroud?”

My veters is lankal vas.

Ja, ek is maar met die plaas.

Soet woorde kan my lankal nie meer verbaas nie.

Kinders en ‘n hele geraas was nog nooit deel van my verhaal.

Vriende oral oor, gesels en grappies is waar dit hoort.

Sou die son gaan sak en die horlosie sê dit is laat, kruip ek knus in my bed, met net die natuur en ‘n brakkie wat raas.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed