Brief aan ‘n vriendin
Daar’s storielyne oor jou gisters as jy jou sonskyn na my toe draai In jou donker onbekende ruimte skyn ‘n melkweg deur jou siel se vensters Bring jou sterre lig vir die reisigers deur jou stad Ken jy die pad na die Vader se hart So ek gee vir jou ‘n Protea om jou te […]
klippies van geloof
klippies van geloof geskryf deur Dale Penderis © ‘wyl ek hier lê met my arms onder my kop gevou gepantser met warm komberse teen die nanag se kou’ dwaal my gedagtes na dawid se dae en ek wonder had hy ook dinge wat hom sou pla ek sien God se plan vir n herder van […]