Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Briewe"(Bladsy 25)

Onderwyl ek besig is met die finale afronding van die gedenkbundel val daar ‘n spaander in die wiele, en moet ek (het nie ‘n keuse nie, die woordgode dwing my) ‘n wyle halt roep en ‘n rubberige saak aanroer. Soos die titel aandui sinspeel ek op die altyd-onnodige-oorbodige ellips wat so maklik aangewend word as […]

Goeiedag INKers NEEM KENNIS: Die finale datum vir beskikbaarmaking van die INHOUSOPGAWE is 3 MAART 2017.  Ek moet verskoning aanteken dat dit so lank gevat het.  Hou hierdie spasie dop. Gewysigde plasing: Hierdie plasing sluit die name in van al die lede wat tot dusver in die proeflopie van die bundel opgeneem is.  Sien die lys […]

VERJAARSDAGGROET 2018 Dag-ook, alle vriende, bekendes en onbekendes, ek en Dietrich wil julle alles van die beste in ons nuwe jaar wens. Mag julle seën van bo en sukses hier op aarde beleef. ☆ ✲ 🕆 ☽ ☆ Deur goeie Magte getrou en stil omgewe, behoed en getroos so wonderbaar, so wil ek hierdie dae […]

Vanoggend koer die duiwe weer in kanon in die Kaap. Die populiere langs die boulevard se blare kroon in eindjaargroen. Maar daar by jou is dit net sand en kluit en klip. Ek wis jou hande hunker om oor die halms van lang gras te streel, jou palms – om ‘n pluim van saad te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed