Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 112)

van nuwe jaar tot weer verjaar is soms ‘n lang, lange tyd gegee die lewensdruk kan dit eeue neem party is gelukkig verjaar in januarie ander moet wag tot desember almal wag tot tyd verloop en tyd staan nooit stil ewig is ‘n lang tyd ©Teárlach

doekvoet is ‘n haas boekevat is ‘n lewenstyl handevat is ‘n uitreik goeie vriend ‘n anomalie vuil lense kan verwarring bring gekleurde lense kan verbeelding verf gekraakte lense is nooit akkuraat nie verswakte lense is ‘n hartslag ©Teárlach

na-vakansie-drome speel oor my duin vandag laggende kinder-stemmetjies speel weer in my ore nader aan die einde van die eerste maand van die jaar nader aan nog ‘n nuwe dekade geraam met herinneringe afskeid voel altyd sleg trane wil-wil net in droë oë verskyn tog is dit net: tot-weersiens al is dit dalk so finaal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak