Jongste aktiwiteit:

nuut

van nuwe jaar
tot weer verjaar
is soms ‘n lang, lange tyd
gegee die lewensdruk
kan dit eeue neem
party is gelukkig
verjaar in januarie
ander moet wag
tot desember
almal wag
tot tyd
verloop
en tyd staan
nooit stil
ewig
is
‘n
lang
tyd

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak