Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 87)

stil en stug was hy nooit emosie gewys altyd stug op sy plek sy vriende was eerlik sy vyande was min want so stil soos hy was, so hard kon hy slaan op my duin sit ek en onthou hoe goed hy kon slaan met een hou platgeslaan net een reguit hou na lyf val […]

soos oral op aarde het my duin ook ‘n agenda daaglikse sakies wat te doen staan ingewortelde morele kodes wat roep soos see se eb en vloei gaan dit voort oral om ons baai woon daar mense wat van oral kom en hier aftree elkeen het sy eie waardes en elkeen sy eie agenda wanneer […]

Laat ons juig Laat ons juig Laat ons ons verheug en gelukkig wees Kom ons sing Kom ons sing Laat ons sing en gelukkig wees Ontwaak, word wakker, my broers! Ontwaak my broers met ‘n gelukkige hart Ontwaak, my broers, word wakker, my broers! Met ‘n gelukkige hart ©Teárlach (Hava Nagila = Let us rejoice […]

opdrifsels dooie see diertjies nuwe walle op die strand my duin skoon skeef aan een kant winde vanuit die suide bring ysige slierte sagte reën wat net wag om sommer in vlug te verys so is die maand Augustus hier aan my weskus aftree plekkie se strand ©Teárlach (Aoút – Augustus)

Masquerade! Paper faces on parade…Masquerade! Hide your face, so the world will never find you… Hoe waar het hierdie woorde uit Phantom of the Opera nie in ons daaglikse lewe geword nie! ‘n Lewe agter ‘n masker om ons gesigte weg te steek. Ons bedek ons gesig, nie ter wille van mense nie, maar ter […]

Ken jy ‘n poppemeester in die werklike lewe? Ek ken ‘n paar. Glo my, hulle is goed. Hulle het die poppespel vervolmaak in elke opsig. Ongelukkig geskied dit ten koste van menswees en gebeur dit op alle vlakke van die samelewing. Heel eerste is daar die politikuste met persoonlike agendas. Hierdie mans en dames, veral […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed