Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Droom"(Bladsy 21)

Nog vlinder nog vrou toegevou tussen die blaaie van gister en nou tussen blydskap en rou wil jy vlinder wees of vrou jou storie opgeteken in die blaaie rondom jou die vrou of losbreek van die blaaie wat jou gevange hou en vry dartel en draai waar die wind jou waai soos die vlinder binne […]

Ek het hierdie storietjie al baie maal gehoor, maar nog nooit op myself van toepassing gemaak nie. Nee, ek weet regtig nie hoekom nie, hoor. Ek sit nou weer en kyk na ‘n program waar hierdie klein arendjie bespreek word … en dit daal op my neer! Sowaar! Ek is 65 en ek het vanaand […]

my hart verlang na die sonbesie-hitte wat lui luimer oor karoobos en klippe na die ding-dong van ‘n voorloopskaap wat smag na weiding net die beste wil opraap my hart verlang na wye, oop vlaktes waar stilte en vrede salfsmeer aan nerfskuur-gedagtes waar gesigseinder ver oor rante strek my hart se teer verlange na sielsvrede […]

Uit die passie van my wese uit die klop van my hart uit die siel van my bestaan met alles wat ek het . . . sal ek jou beskerm vashou koester bemin tot die heuwels vlaktes raak tot die see verdroog tot sand tot die son en maan hande vat op die horison se […]

(vir Chantelle) Kop onderstebo W A G sy haar liggaam soos ‘n snaar gespan die skoot knal soos ʼn pyl uit ʼn boog skiet haar liggaam vorentoe hoor sy krete hul skree haar naam weergalm dit tussen die paviljoene deur dit spoor haar aan adrenalien druis deur haar are por sy haar spiere aan vinniger […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed