soekie
pragtigste ou dingetjie het almal altyd van haar gesê so vrolik opgewek en vriendelik altyd gewillig om te help maar sy soek man en sy kan nie kry want soekie is nooit tevrede elke vryer is deeglik getoets elkeen moes haar standaarde hê so het sy vele goeie seuns laat gaan sommer net een dag […]
Winter In ‘n E-Pos
Ek stuur vir jou die winter in ‘n e-pos daar’s geen aanhangsels by of selfs eers prentjies nie. Die lente klop reeds aan my voordeur, ek kliek op stuur en laat dit vry want jy is ver, daar in die suidland waar die son die heel jaar skyn en ek is hier, hier in die […]
KRUIWA PROPVOL LIEFDE
KRUIWA PROPVOL LIEFDE kruiwa propvol van my ware liefde kruiwa propvol net aan jou my liefste bakkies vol van al my sagte soene bring asseblief tog gou my skoene beddings propvol van al ons glimlaggies deel ons saam al die sonskyn daggies wandel ons in my pragtige blomtuin wandel ons langs die beddings oor die […]
FACEBOOK VRIEND
FACEBOOK VRIEND Op facebook het ek aande om gesoek tik my vinger vinnig deur sy boek facebook vriend hier lê ek eensaam op my bed vriend wanneer sal jy my kom red op die blaaie gaan soek ek jou orals heen op die blaaie soek ek die regte een my vingers jeuk om die boodskap […]
ELKE DAG
ELKE DAG Elke dag word ons wakker dan voel die werêld sommer lekker hoor ons die stad se geluide hoor ons al die die karre daar buite want ek moet gou na jou toegaan ek is baie bly om optestaan baie bly dit is weer lente vandag ontmoet ek my ander helfte maak ons saam […]
voëlvry
so vry soos meeue wat swewe bokant tierende blou branders so vry soos arende wat sweef bokant uitgestrekte landskappe so vry soos digterlike woorde swewend bo mense gedagtes soos saakmakende begrippe wat stelling inneem bo emosie vry soos kind in sy moedertaal soos water wat rol oor los klippe strome van seën wat riviere vorm […]
EK SOEK JOU
EK SOEK JOU Ek soek jou in die eensame dag soek jou in die donker nag soek jou in my eensame vaart jy is hier in my mooi legkaart ek soek jou liefde ek is apart jou liefde diep hier in my hart soek jou in my hart se gange soek jou soentjie van verlange […]
EK SMAG NA JOU
EK SMAG NA JOU Ek smag na jou om jou styf vas te hou ek lê en wag in die donker nag ek wil nie wag tot laat in die nag oh kom tog gou ek verlang na jou my engel van die nag ek het lank genoeg gewag ons sweef in ons drome oor […]
gedagtes
waar ek teen berg opstap op eeue oue voetpaadtjie uitgetrap deur vele voete ruwe voete sonder skoene baie styl kronkelende roete hoog op teen blou kranse bo sit ek op oeroue rotse saam gesmelt in oer tye grof verweerde vulkaniet beskou ek vlakte verder suid van groot spelonken to ver teen wolkberge aan so leer […]