Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 56)

op my duin sien ek lewe lewe van beide kante af vrou wysheid kom sit op strand en sprei haar liefde uit om haar sy roep almal wat na liefde soek hul kom na haar en word verkwik vrou dwaasheid kom lê op strand en sprei haar verloklikheid oop sy roep almal wat soek na […]

Dora* se mooiste dag Dora wag tussen die ander mense. Sy wil hier wees wanneer hulle aankom. Blykbaar is hulle op pad. Haar ma se woorde van ’n paar dae gelede draal in haar gedagtes: “Jy moet vrede maak met jou lot, Dora. Daar is niks aan te doen nie want geeneen se raad het […]

soos see aan ooskus land opvreet aan die weskus sand deponeer is daar onewigheid in menswees kalm sal mense geniet en leef kom storms – kom gierigheid gebasseer op barbaarsheid altyd meer en meer gierigheid in oë alles wat ander besit wil hy hê wanneer hy dit kry soek hy waar hy nog op kan […]

Naweek: VERLORE HANDSKOENE Wysheid uit Kindermond: Verbasend wat kinders te sê het. Soms eintlik baie slim; soms . . . Nouja. ☆☆☆ Dis ‘n reënerige dag en die onderwyseres kyk haar kinders noukeurig aan voor hulle huistoe gaan. Sy hou ‘n paar handskoene in die lug. „Wie se handskoene is dit?” Geen antwoord nie. „Rebekka, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed