Jongste aktiwiteit:

ALTYD IN MY DROME

ALTYD IN MY DROME

Altyd in my drome ewig saam met jou
jou liefde brand soos ‘n vuur binne in my
op die grondpad stap ek en jy
mooiste blommeprag langsaan my

in my drome draai my wêreld rondom jou
jou liefde brand soos vlamme binne my
sal jy jou liefde toevertrou
en saam met my ‘n toekoms bou

altyd in my drome onder groen eikebome
harte vasgevang in koel waterstrome
lank het ek gewag vir die dag saam met jou
saam sal ons aan ‘n mooie toekoms bou

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed