
DEURE VAN MY HART
DEURE VAN MY HART
My deure van my hart
staan wawyd oop vir jou
na al die kamers van my hart
sluit my hart se deure oop vir jou
en verlos my van pyn en smart
ek soek jou in my eie hart
in elke deeltjie van my smart
my hart is baie stukkend
as ek heeltyd aan jou dink
om jou liefde vir my tehou
want ek hou so baie van jou
ek droom elke dag van jou
het nog altyd van jou ge hou
ek hou ń plekkie in my hart vir jou
Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.