Jongste aktiwiteit:

NET SOOS ñ AREND

NET SOOS ñ AREND

Net soos ñ arend
sprei jou vlerke oop
strewe na ñ liefdesend
na vrede en nuwe hoop

soos ñ adrendsvlug
hoog op ñ eensame vlug
soekend na liefde in die wind
om sy eie geluk te vind

by die stroompie tussen kranse
vloei sy hartglowe na nuwe kanse
sprei jou groot vlerke omhoog
soos ń arend op ń hemelboog

goue sonstrale gee weer nuwe hoop
soekend wag hy vir sy nuwe nooi
blydskap maak sy oë weer oop
sy nuwe nooi het hom geboei

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed