Jongste aktiwiteit:

versteende boom

lae opmekaar gestapel
soos jaarringe van oeroue boom
hoeveel jare het jy al daar gestaan
hoeveel jare het jy gelê na jy geval het
hoeveel jare het dit geneem
vir wind en water
om jou so te verniel
waarvan getuig jy vandag
waarvan wil jy vertel
blaai oop jou verhaal
sodat ek kan lees
eendag wil ek
op jou kruin kan sit
jou reeds ken
kopstukke
gesels
oor
dit
en
dat

©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed