Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mishandeling"(Bladsy 9)

Ek krimp fetaal onder jou blik wat woede uitstraal, voor jou dreiging wat spektraal vlermuisagtig oor my hang, Ek is stukkend, bloederig bang vir sonde, vir die mense, vir my malheid, vir my té wees, vir die Heer se oordeel, vir my skyn, vir my leuens, my skuld, my éie oordeel, my wil en hardkoppigheid, […]

dit was nie soos ‘n sny nie met genadige verdowing netjies, skerp gekant na skoon uitbloei en ontsmetting net vasgenaai met verband toegedraai dit was ‘n rou verskeur oopruk, kou, verkrag van ‘n hele wese dit is stukkend en dit sweer alles weer veretter en bly seer © Charleine Collins 10 Maart 2019

Vandag, vir die eerste keer in my ganse lewe, was ek bang vir ʼn kind. Daardie verlammende vrees wat so stadig oor mens kruip tot jou spiere heeltemal lam word. My bloed het yskoud en dik in my are gevloei en hoendervleis het van my bene al boontoe gekruip. Of dit sy houding, gesigsuitdrukking of […]

Ek’s ‘n eier goed hardgekook, sê jy, so al bars my dop bly wit en geel apart gestol, kom niks uit wat die atmosfeer in jou gemaksone enigsins sal steur. Jy kan sê net wat jy wil, my bestook, binne ‘n kring blou vol yster en wind, wat jou erg ongemaklik kan opblaas, bly ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed