Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mishandeling"(Bladsy 8)

tussen desperaat en sit en droom op my duin is daar wye velde van fynbos op desperaat rus niemand meer daar is elke oomblik hartseer en pyn op my duin hoor ek net daarvan en voel wanneer die hartseer nader aan my vel kom duisende mense woon reeds in desperaat dit is ‘n metropool wat […]

stormweer het my duin byna verwoes laasnag uitgekalwe aan seekant weke se sagte sand geskuif waar ek sweef sleep my een been nog ‘n roos van die soutpansberg is laasnag vroeg afgeknip so vroeg dat dit seermaak verlep in haar fleur dit maak baie seer dit maak baie hard maak vasberadenheid om nog meer paraat […]

Web Vasgevang in ‘n genadelose web ‘n web van seer, pyn, rou en grou web drade wat die hele wese toespin ongenadiglik is die sielsrowende geveg geveg vir oorleweing, nie in die vlees tog diep vasgespin binne in die gees ‘n web wat weerstand bied teen die eie mens wat verlange na iets ontketen, iets […]

Skaduwee My wese verkrummel, die stukke spat oor die sinne sinne van wesens wat trap op ‘n ander vir genot ‘n nuwe dag begin met ‘n nuwe bladsy, ek skryf more se bladsy is nog skoon, as hy oopmaak die gisters se blaaie, is klaar, ek het dit geskyf dit gelees, my keuse, kan ek […]

Be-oordelaar Jy, ja jy mens, wat met die tong vuur spoeg jy wat in ander se wese , se siele diep in ploeg jy wat glo jy is heel en so ander se vreugde steel met die groot verskoning, jy het sommer net gespeel Mense, kwesbaar, vol van die letsels, hul lewe is hel ander […]

We are all damaged goods Ripped apart by sin and betrayal Shattered (all over) amongst iniquity Bleeding guts and sorrow We did each other no good Although we tried our best To fit the shoe Now the time has come To set the sails And sail to new horizons Seeking our own peace and harmony […]

Sy staan in die driehoek – viktim, redder, kind – steeds aan ons gebind – weer eens ingetrek by die verskrikking geensins vir haar boek, want sy sál weet wat nou weer hier gebeur, moet ingelig wees, selfs kan raad gee, moet kan sien en moet kan hoor, moet kan oordeel wie is reg, wie […]

hartseer liefde oor die algemeen huil kinders en is daar baie redes daarvoor as betowering van lewensvlinders onverwags bekoring verloor as harde houe op hul reën deur die wat hul moet liefhê waarheen verdwyn Sy seën waar is die plek waar liefde lê mishandeling misplaaste omgee “as dit seermaak weet ek het jou lief” hoe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed