Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 18)

wanneer boeie met ‘n bewende geskal onder murmerering van my stem klang die Rietsee opstandig wal staan en aalmoese om my val as drome die pad na my hart verloor purperwoorde verdor tot swart en bye nesmaak in die karkas van my hart dan sal ek steeds vir jou kaalhand ‘n voetpad deur palmiete stroop […]

Liewe Vader Krismis Ek skryf vandag vir jou omdat ek nie weet vir wie anders om te skryf nie. Moet tog maar nie die briefie opskeur nie, ‘seblief. Lees hom maar en sit hom iewers neer waar iemand wie se hart soos myne voel, dit ook kan lees. Jy sien, die saak staan nou so: […]

Nog vlinder nog vrou toegevou tussen die blaaie van gister en nou tussen blydskap en rou wil jy vlinder wees of vrou jou storie opgeteken in die blaaie rondom jou die vrou of losbreek van die blaaie wat jou gevange hou en vry dartel en draai waar die wind jou waai soos die vlinder binne […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed