My Skrywerspad deur Lynelle Clark
Ek is besig om ‘n Skryf-outobiografie te lees van Steven King. Dit is ‘n lywige boek wat begin by sy eerste storie se ontstaan. Reeds van ‘n baie jong ouderdom af kon hy onderwerpe eien en neerpen en het hy die stories tussen sy klasmaats verkoop. Fliek en teaters was nog in hul kinderskoene toe […]
Opregtheid
Niks is meer soos gister nie dink ek; met die malligheid van my eie saligheid voor ek ontsnap na ‘n ongekende ewigheid gee my dan eerder terug aan alles wat ek gehad het voor jý my pad kom teer het met liedjies en lagstories oor jou onverklaarbare liefde wat Suidoosters kon opruk of ligtorings leeg […]
Opregtheid
Niks is meer soos gister nie dink ek; met die maligheid van my eie saligheid voor ek ontsnap na ‘n ongekende ewigheid gee my dan eerder terug aan alles wat ek gehad het voor jý my pad kom teer het met liedjies en lagstories oor jou onverklaarbare liefde wat Suidoosters kon opruk of ligtorings leeg […]
As Duisternis na Lig verander
As ons daaroor dink, moes ons die blokkade vroeër opgestel het. Toe ons begin bekommerd raak het, was dit al te laat: die koue het in ons stad ingeglip. Dit is wat gebeur as jy dink dat vampiere net tot die ryk van die onwerklike behoort. Die ster val uit my greep. Die are op […]
Sirene Roep
Net die heel oudste mense onthou. Alhoewel, selfs hulle wens dat dit net ‘n verhaal was. Hulle wat aan die oewer van die groot meer woon, weet almal dat hulle versigtig moet wees vir die water: onbewuste vissers verdrink, en kinders wat te ver inswem. Maar die ware afgryse is dié van jong mans wat […]
Maanengel
Dis koud in ons kamer die wind waai stil deur die huis dis al Augustus in die Boland en die skepping se stof hang buite tussen Peperboomblare en die oop ruimtes in my kop ek is soms nog jy of ons my gedagtes vertak verder deur die donker gange van ons stil woning versink ook […]
Deel 2 Toksiese verhoudings is stille sluipers van die nag.
My droom vir Diamant Divas. Dit is my hartsbegeerte om Diva huis te begin. Hoe meer ek met vrouens te doen kry wat hul eie stryd stry hoe groter groei die begeerte. Ek sien ‘n plek waar heen ‘n vrou kan gaan om genesing te ontvang. Mense wat bereid is om haar aan die hand […]
As die Zombies kom
Die idee dat iets skeef gaan loop en ons samelewing in duie gaan stort is so oud soos die berge. Hollywood het ryk geword van die idee: Die “Zombie Apocalypse” waar hordes zombies vir een of ander rede ons breine wil eet (Ons ken mos baie mense wat nie bekommerd te wees oor dáái scenario […]
Midlifecrisis Naweekmeisie
In jou midlifecrisis is ek jou vrou, net jou naweekmeisie waar jy skuil teen my lyf kom lê en alles vra totdat jy weer na ‘n kamer teruggaan sonder verantwoordelikheid sonder om my gevoelens in ag te neem. Elke naweek is ek vol hoop dat jy uiteindelik jou sinne herwin en terugkom het na ons […]