Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 101)

effens skuins lê hy elke asemstoot ‘n roggel net geraamte van wie hy was vier en trotse regop mens integriteit onbuigbaar swart gordyn haal hom in stadig skuif dit oor sy gelaat dan flikker sy oë weer verby is dit nog nie veg het hy van kindsbeen af veg tot in die laaste loopgraaf veg […]

in bloed geskryf lê my spoor deur afrika elke druppel wat in sand wegsak maak woorde op soos kraal mooi begrippe soos laer trek spierwit blomme van die drolpeer blok myself van kinderspeletjies en bok – bok – staan styf my spoor glinster in die helder son lê purper rooi in maanlig gehate spoor gesmaad […]

mooi verblinkerde sjokolade-hasies soek huise vir hulself in winkel vensters iewers snik ‘n moeder finaal oor haar seun mense loop en koop hasies by die dosyne kinders hang aan mammies se arms soebat behoorlik vir nog hasies eenkant snik ‘n moeder sag teen rant staan ‘n kruis groot massiewe een snags blink sy ligte vertel […]

soms wil my oë net drink drink en stoor van al die mooi mooi see-uitsigte en wolke daar bo mooi veldplante met blomme in reën mooi jong vrou wat vrolik daar stap mooi kinders wat vreugdevol speel al die mooi maak my nooit moeg genoeg daarvan kan ek nie kry skuldig voel ek ook nooit […]

heen en weer skiet gedagtes briljante ligpunte van woorde eers was dit eenrigting verkeer vandag is dit volledige gesprekke in sekondes oor die wêreld versprei weg is die misverstande oor ‘n foon weg die verlange om te verneem in beeld gesprekke algemeen elke dag kom nuwe vorme van kommunikasie wat wêreld krimp nog nooit was […]

liefde in my lewe oorheers keuse nooit bevraagteken geseënde jare van geluk liefde in my lewe oorheers eendag eindig in oomblik geloof en liefde aangeteken liefde in my lewe oorheers keuse nooit bevraagteken ©Teárlach

my kinders het honger my huis is leeg en stroef vir drie dae al is daar nie kos drie kindertjies kyk met leepogies waar sal ons hulp vandaan kom vir mense is ons te skaam liewer honger gaan slaap as om iemand te vra daar is so baie van ons wie sal ons tog vra […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed