Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 102)

ek het gekom en gesien ek was hier en het waar-geneem ek het geniet geleef en is op pad dit was goed al was daar pyn mense om my was vreugde my lewe was ‘n oue lied hy het gekom en geleef hy was hier en het gestrewe hy was vriendelik en vol lewe sy […]

saggies ruis die see vanoggend eindelose ritme wat strelend sus weereens sit ek stil op my duin wat is die lewe tog een vlietende oomblik hoe min kan ek werklik doen om iets te verdien geen goeie werk wat ek doen kan vergoed vir Hom ruisende gedagtes vlieg deur my brein skares mense, mal van […]

smartlike tye hartverskeurend mense wat wenend ly een ter aarde bestelling op die ander slaan diep vreesbevange kinders besorgde ouers mense gestem op hoogste snaar gespan tot maksimum daaroor speel duiwel epogmakend slu deur zombies wat dansend kraai en maai strate vol rooi walle gegooi rooi getooi onder flikker vlammetjie oranje-wit-blou wat enige oomblik wit […]

langs die bitter aalwyn staan my nooientjie katryn haar lippies skitter van sonlig ogies in groen dieptes verberg glimlaggie geelperske-mooi bruin hare in lokke gelos maar bitter is sy nie want sy ken my ek het haar mos lief en sy vir my ©Teárlach

pragtigste ou dingetjie het almal altyd van haar gesê so vrolik opgewek en vriendelik altyd gewillig om te help maar sy soek man en sy kan nie kry want soekie is nooit tevrede elke vryer is deeglik getoets elkeen moes haar standaarde hê so het sy vele goeie seuns laat gaan sommer net een dag […]

ek dwaal in vergange eeue se hol gange hoor die eggo’s van mal die gevange gekerker in spelonke van vrees aan tralies hang verrotte vlees deur waansin verblind proefkonyne in ‘n labirint soekende na lig wat hul nooit kon vind verwring in waansin grense eksperimente nie meer mense verwronge ewigheid skeur deur my gemoed hoor […]

Aarde se vernietigende bestaan sy kreun en trane biggel stortend oor haar wangplooie, in die dieptes raas die valle en vloei dan weg haar hartseer-oorsaak ongekend in die melkweg se fluweel waar sy, eens, uitverkore was en geseënd oorloë het haar wees gelaat dog haar slagvelde het genees en littekens versag deur eeue reeds verby, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed