Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 18)

mure in vele teksture veilig op fondasies ongesien klou bakstene styf vas in vierkantige veiligheid neste al toegang gate geslote gate dam warm klanke, vars geure en visioene deur gapings dring koue geluide, vrot reuke en vrese sagte gesels binne mure ń knus warm kombers alleen gedagtes klipharde bakstene opsoek na mure

– so het die koue gekom met trae vingers weer padgegee blomme-vreugde maak laaste stuiptrekkings daarvan sag soos golwe kom en gaan soos nuus val en vergrys soos mense verhoudings ook blom en vergaan so word ouers en kinders van mekaar vervreemd deur die vrese van die tyd wat gaan sterker wees die liefde of […]

– “met jou voete sal jy hom vertrap en hy sal jou in die hakskeen byt” – in die natuur is baie slange nie giftig het belangrike doel in die voedsel ketting wanneer die begrip “slang” egter figuurlik op mense gebruik word as ‘n metafoor word dit gewoonlik iets onheilig onderduims en bedrieglik pasop vir […]

– “ek het jou mos gesê” – smalende herinnering aan waarskuwings vlieg deur lug rond soos kartetse op ‘n oorlogsfront – kouefronte kom en gaan stadig kom die stuiptrekking van ‘n koue winter tot ‘n einde daardie laaste een is koud – mense kies links of regs om te of om nie te doen nie […]

– een oggend kom vermetelheid ingestap met groot bravade en basuin sy stem luid en braaf gestel huid dik soos seekoei vel oordonder alles en meer leuens en wil beheer – toe die deining draai verdwyn meneer vermetel bly sy stem ver agter alles breek skaars word sy stem hoorbaar sy trane drup in fonteine […]

– deur branders se geluide klink stemme helder op spreek van onrustige tye sleur woorde wat refrein van die daaglikse gebeure – oor sosiale media weerklink stemme van vals boodskappe opruiende gedagtes wat wek oorvol brein patrone verder verwar en tot uiterste rek – suid-ooster waai met geweld bring Antarktiese ysige koue wat skroeiend verswart […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed