indrukke
– die see roer onrustig na weke se geskommel in die koue fronte se sterk wind oral op die strand lê tekens van weefsel en skulpe los geskeur van hul tuiste onder die branders – my siel draal onrustig na jare se hartseer oor geweld wat lewens verwoes in die barbaarse wat oral bo die […]
Half Lewend
Uitgespoel staan ek kaalvoet op ‘n oop strand voor my breek branders binne splinter my siel agter lê ‘n land in skerwe ek voel anders noudat ek weet lewe en dood is sekondes weg van mekaar en liefde is maar net ‘n geloof ek tel ‘n klippie op en gooi dit in die see tel […]
Die storie van Bonginkosi Khumalo
Dit is die jaar 2061. Dis Juliemaand. Bongi Khumalo sit op ‘n lendelam stoel in die son voor sy ma se huis. Die blomme van haar begrafnis is verlep en haar foto is tussen twee bakstene gemaakstaan op die kombuistafel. Hy leun op sy kierie en ‘n traan uit sy siende linkeroog drup met ‘n […]
Niemandsman (Goud)
as jy van niemand praat nie van wie praat jy dan en kan daardie niemand dalk tog ‘n iemand wees die alleenheid van die niemandsman spieël die afguns oor sy lewensgang al is die iemand wie dit spreek self ook niemand van belang ja skugter staan die niemandsman in die spraakskadu van skande as die […]
Gister (Goud)
die wit hier langs ons slape lyk soos troppe spierwit skape wat weiding soek daar teen die berg se hang en ons dink hoe vry die lewe was in ‘n wêreld waarin almal pas toe die kinders nog die donker kon gaan vang nou’s daar ‘n diep donker verlede wat krap krap aan die hede […]
Onvermoë
woonstel venster uitkyk ń ander woonstel agterent kamers dieselfde uitgelê mure deurskynend dun standaard gemene swaarkry toekoms is dun vir loopneus kind dubbel brandewyn pa niemand skree onaanvaarbaar die moto hier is oop kanaal plesier in eie nesbou gebied die gemiddelde man met gewerkskaf lawaai te erg om ander te hoor die gegoede ry verby […]
Eie Belang
voor gesels vriendskap of oorlog begin wat is jou naam ou maat? oë flikker toe oop in onkunde die antwoord is klanke die naam verlore lag en praat die dag se bestaan vermy die naam die sluitel is net vir jou belangrik
Versugtingspaaie
alle paaie na ander horisonne is uit grond geskraap toe glad geteer in swart trappe rol na wawyd oop marmer ontvangs sale uithangborde adverteer nuwe giere krediet kaarte brand in geïrriteerde sakke tou die drang om voor te kom skade te berokken in elke sak by buurman is krediet dinge om jaloers te beny alles […]
Skuldige Kapitalis
handels verhoudings bou data punte in skitter kleure lyne op skerms waar oë die markte pik in kantore agter toe deure op die hoogste vloere beloer oë ń moontlike hoër hoek tandarts gekorreleerde tande flits vinnig welvaart versteek krediet gewerkte ure debiet geboude familie skud eie hol balans in sagte leer stoel sit man agter […]