Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 20)

Visitasie kom plas met my saam in die Eros-poel van genotservaring wat heilig spoel oor gladde klippies van liefde rein en wat vir ewig mag aanhou as liefdesrefrein kom kurkprop en duik ook saam met my waar die hartstog in die kuile van Eros bly maar getemperd deur respek en selfbeheer die sinlik’banale uit die […]

voete raak amper nie die swart konsertvloer bo vlieg ń vuil tutu* voete pomp in modder pot ontgin raar grondstof bou stene van elektronika voete loop werksgange dra moeg koppe dronk gedink oor finansiële state voete dans gly loop laat vlieg bou dink na die maat gespeel deur ń vals orkes * rok of slip […]

Maskers in die kas vroegoggend voor die spieël met vele maskers in die kas watter een sal dit wees vandag? die een wat uitbundig sal lag? hansworsmasker verberg seer die lag stop tussen mond en oë dieper kyk wys die hart se traan kan nie altyd wêreld daarbuite flous masker wat lewensmoeg verbloem sluk maar […]

– vrolike frederik is glad nie lelik sy hart so teer so is hy geleer – sanna het alles van blos tot kes bulte waar dit hoort duike van haar soort – pietie en hannie wat nie sê kannie albei blosend mooi rose bloeisel rooi – sanna het frederik met liefde verstik verdrink verdriet met […]

– een mistige oggend op my duin se kruin sit daar ‘n seemeeu sy naam is “seagull” – mistige oggend vae sonlig wat sag skyn soos die vonkelwyn in ‘n vuil glas kwyn – duidelik in die duister in woorde wat fluister “seagull” waar is jy suis windjie sag heen – ©Teárlach

– lieplapper boskapper saag gulsig aan die mooi hout laat die jonger stamme staan om vermorsel te word deur swaar vallende stamme – so loop die lewe van ‘n man sonder plan gee nie om oor en op hoeveel ander hy trap om bo te kom verwoeste lewes lê agter – hierdie lewensvorm versmoor alles […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed