Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Sosiale kommentaar"(Bladsy 21)

– sagte reën wat ‘n wonderlike seën nag stiltes onderbreek deur druppels op die sinkdak saggies ontwaak gras so lank stil gelê het wag op beloftes dan ontplof dit groen soos die skynsel van galjoen wat flikker in die golwe rats en vars – ©Teárlach

– vir selektiewe lesers klink woorde soms subliem wat dit eintlik vir hulle sê is dat hul dit mooi vind mooier as mooi dalk of dalk verstaan hul maar net nie wat dit wil sê nie soveel subliminale gedagtes vlieg in en uit dat mens se gedagtes dalk nie meer tred hou nie dalk maar […]

rustige deinende see begroet my vanoggend dit sou gereën het die voorspelling nie akkuraat op die oppervlakte lê die see spieëlglad onder is daar beweging wat van ver af ego wind of bewing oppervlakkig is mense soms eerder barbare-dom glad met die bekkigheid onder skuil moord en vernielsug vreedsame velde met mensbloed gedoop half geslagte […]

met al die skoonheid met perfekte gelaatskleur byna perfekte bors lyne pragtigste houding so mooi soos kan wees sou jy dan net sommige daarvan op ‘n keer adverteer net dit wat wellus kan skep ongemaklike reaksie maak alles nie wat jy is nie laat hulle eerder wonder en visualiseer wat jy is wie jy is, […]

– duister is die nag wat sonder Sy gesag die nuwe dag nader – bitter is die dag wat sonder Sy gesag skemer aand nader – duine sonder kind blaas golwe in die wind na oorde onbekend – gedagtes sonder siel maak verstand imbesiel kermende lugleegte – digter sonder woorde skryf net leë akkoorde ego […]

– kragtig hoër styg die lied soos golwe gedryf deur wind teen hawehoof op tot oorloop toe met wit skuim om die mond jaag dit gedagtes vry rond spreek dit tale oop -toe vertrou altyd – glo dit is die regte ding om te doen – staan ek en peins op die duin se muur […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed