Jongste aktiwiteit:

belofte


sagte reën
wat ‘n wonderlike seën
nag stiltes onderbreek deur
druppels op die sinkdak
saggies ontwaak gras
so lank stil gelê het
wag op beloftes
dan ontplof
dit groen
soos die
skynsel van
galjoen
wat flikker
in die golwe
rats en
vars

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed