jou eez en jou arr
met al die skoonheid
met perfekte gelaatskleur
byna perfekte bors lyne
pragtigste houding
so mooi soos
kan wees
sou jy dan net sommige
daarvan op ‘n keer adverteer
net dit wat wellus kan skep
ongemaklike reaksie
maak alles nie
wat jy is nie
laat hulle eerder wonder
en visualiseer wat jy is
wie jy is, word reeds
sigbaar in waarmee
jy so pronkend
adverteer
© Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.