Jongste aktiwiteit:

mis-wyn


een mistige oggend
op my duin se kruin
sit daar ‘n seemeeu
sy naam is “seagull”

mistige oggend vae
sonlig wat sag skyn
soos die vonkelwyn
in ‘n vuil glas kwyn

duidelik in die duister
in woorde wat fluister
“seagull” waar is jy
suis windjie sag heen

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak