Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: artse

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 8 Julie 2021 Aantal woorde: 78 264 Kere gelees 7

van alle beroepe
bly die artse skaars
soek jy ‘n veearts
is daar geen naby
soek jy ‘n algemene
is hul op naweek

fooie vir ‘n arts
is ook onderhandelbaar
een vra volgens tarief
ander maak eie tarief
help ook nie jy is vies
hy help al is jy gegrief

artse moet ook lewe
een met sy porché motor
in die motorhuis geplak
die ander met sy porché
model op sy lessenaar
waar hy daaroor droom

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1167
Kommentaar telling: 147

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 429 gaste aanlyn

Bydraes – Argief