Eie Belang
voor gesels
vriendskap of oorlog begin
wat is jou naam
ou maat?
oë flikker toe
oop in onkunde
die antwoord is klanke
die naam verlore
lag en praat
die dag se bestaan
vermy die naam
die sluitel is net vir
jou belangrik
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.