Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: kremetart

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 21 Julie 2021 Aantal woorde: 46 33 Kere gelees 1


onderstebo
met wortels na bo
duisende jare ervaring
van oorleef in dorre veld
klipperig, knopperig geknoes
staan die lewegewende stam
wat water gee aan dorstiges
kos gee aan dier en mens
lewende voorbeeld van
Skepper se unieke
oordrag van Sy
goedheid en
bestaan

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1140
Kommentaar telling: 145

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 198 gaste aanlyn

Bydraes – Argief