preuts
met die somer kom tentoonstelling oor my duin aangesweef jeug het sy maniere om te wys soms met duidelike blink kurwes sommer klaar gaar onder bed ligte meeste net onskuldige vakansie pret vir almal om na te kyk – nie te vat wonder ek op my duin hoekom sou mooi onskuld adverteer op internet media […]
oorvol
soos die son suid skuif word my duin al hoe warmer weke gelede was dit onplesierig nou word dit heerlike lente elke nuwe dag van sonnige weer bring meer en meer vakansiegangers elke naweek is ons dorpie baie meer besig daarmee saam kom die kriminele vir my as vaste inwoner is daar aanpassings om te […]
om te
op ‘n sondag lê my duin meestal rustig min mense soek die strand op net die toegewyde stappers dalk mense wat hul gesondheid hoog ag gereelde oefening beplan en uitvoer in my oë mag hul maar – respekte dan kom die praters sonder doen om te praat oor oefeninge en dit te doen is dalk […]
perikodo
onseker winde waai oor my duin soms storm sterk rukwinde later net konstante suid-ooste wind die see pas aan golwe kom en slaan neer vorm teue van wit skuim some wat die sand voed en verdwyn bakermat vrae word gevra dowe ore negeer die antwoorde in kopskuddende ontkenning daarvan duidelike gebrek aan samehorigheid heers elkeen […]
beginsels
my duin is oorspoel van wind en see oral druis die water in wind-geweld elke swiepende golf wil daaroor spoel my voete kan nie vas staan in die sand die bewegende water neem die sand uit waarop ek probeer staan en ek gryp wild elke dag word dit erger en gly ek verder weg weg […]
Mahalat
soos die Hebreeuse wysie draal die Senekal gebeure van dag oor my duin en see elke beweging in die natuur lei altyd tot ‘n teen-beweging stadige volksmoord vind plaas iewers moet die moordenaars se borrel begin bars en knars om hul heen sal die kartetse in wrede skerwe diep sny geen onreg bly ooit ongestraf […]
Dood waar is jou angel (450 woorde) – Brons
My ervaring om ‘n begrafnis in “lockdown”tyd by te woon, het my tot die besef laat kom dat Covid-19 ons nie net fisies en emosioneel kom inperk en afsonder het nie, maar emosioneel groot skade berokken het. Alhoewel ek hartseer is oor die verlies van ‘n familielid, was ek ook heimlik opgewonde om weer familie […]