deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Sielkunde, Sosiale kommentaar Share: verwante: grond Die duif en die doop 16 Oktober 2020 578 gesien 1 Kommentaar 0hou van Hyser Op en af aan dun naelstring gly en val die kas in sy staal kanaal. binne blink knope op baadjies wat skaam wag vir ń druk. rubber blokke vang die kas met styf staan mense naar in sy maag. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
HelenaMellet
Ruk my maag nou ook toe die hysbak tot stilstand kom. Goed geskryf!