Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"

die lewe is ń lied leef in liefde elke dag positiwiteit is die antwoord maak dit jou volle standpunt dit kan jou kragtig laat getuig soos ń gelaaide battery vol positiewe elektrisiteit die klop in jou hart goeie vooruitsigte bring belowende oeste beroepe sonder vooruitsigte bring werke sonder kanse op verbetering laat geen stryd jou […]

Daar is ‘n magiese fassinering agter elke nuutbegin of nuwe ding. Hetsy dit ‘n nuwe jaar, ‘n nuwe uitdaging, ‘n nuwe gebruiksartikel, ‘n nuwe uitrusting, ‘n nuwe lewe of nuutbeplande reisondervinding is. Daardie element van “NUUT” prikkel die psige en gis opgewondenheid oor die onsekerheid en uitdaging van herontdek. Dis lekkerkry-ondervindings. Nuuskierigheid wat borrelend bruis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed