Toonset van gedig
Ek het vroeër vandag gelees oor hoe om jou werk oor te sit in musiek(lied). As jy gebruik maak van lettergrepe en die patron volg is dit baie eenvoudig. Hier onder is n voorbeeld asook op die laaste reel n klomp woorde in te pas sonder om dit af te rammel. Die mp3 kwaliteit is baie sleg. Ek het dit sommer met my tablet gou opgeneem. Ek sal dit regmaak so gou as moontlik. Hoop ek kon iemand help wat graag sy eie gedig wil sing.
Wan-neer wil-jy jou,
Son-des laat staan
Son-des laat staan
Son-des laat staan
Wan-neer jy-wil kom,
Kniel by die kruis
Kniel by die kruis
Ha -le -lu – jah
Wanneer jy – jou – sondes laat staan
Ha- le -lu- jah
2 Kommentare
-
Anze
ons leer heerlik saam dankie vir die inligting
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
LadySoul
Jammer maar ek kry nie die mp3 voorbeeld gelaai nie.