Jongste aktiwiteit:

Ingebrande rappel

Sou ek maar kon
om teen my pyn en seer
my dieplê-verlang
na jou te ban
teruggrypende smagting
na jou te ostraseer
maar met my skommel en gewan
bly steeds net jou skewe laggie in my pan




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed