Jongste aktiwiteit:

Ek hoor deur jou…

Ek hoor met joo siel die loerie-geroep
in ‘n boom agter jou perske wat bot
sien die son se skaduspel op jou stoep
tydelik nou agter grendel en slot

Ag ek heimwee in verlang saam met jou
na jou bliksembos wat oranje brand
na spinnerak bedou wat gras versnaar
ongebonde jeug vir oudag’s onthou

En ek hoor nes jy ’n fisant wat skril
vanaf ‘n muurshoop sy liefdeslied sing
en trag dan dom om verlange te stil
deur aan ons skepper my danklied te bring




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak