Jongste aktiwiteit:

Ek kry soms te seer…

Ek kry seer om na my hartseersiel te luister
en die dieper wat my siel in wegsteek fluister
daarom luier ek in valsgedwonge ongemak
teen gewete onverskillig elders weggepak
Die daeraad verraai die nag se donker prag
wat voort wil skou die wonder van ‘n nuwe dag
en ek ‘kluim in diepte van ‘n inner ysigheid
oor die droef van lank gelee se ekkigheid.

En sou ek my maar net kon losskeur van die pyn
en van die nadors van my smagting en die skyn
van kamma-kastig glo te maak ek is skuldloos vry
sou ek wees nes Judas wat teen God se wil bly stry

My God in eerlikke erkentlikheid dank ek
vir die wonder wat U Gees in my bewerk




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed