Tweestryd
As jy my entoesiasme
blus met antagonisme
mag ek jou dalk net
met entoesiasme
antagoniseer
2 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Teenstellings projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Koekekranka
Kundig gespeel met woorde wat in kort baie te leer het...