Jongste aktiwiteit:

Twyfel In Jou Liefde, Twyfel In Jou

Sy het saggies en aandagtig gesit en luister
Na die klank van twyfel in jou liefde,
Die glinster van vrees hoogs opmerkbaar in jou oё
Doodse
Stilte verbreek met onbeheersende snikke van beseffing;
Die kern van my hartseer
Lệ diep ge anker in

Jou.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed