deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: op Winter skets 6 Junie 2023 722 gesien 1 Kommentaar 0hou van tyding die koue sak af deur die stegies soos die swaar reënwolke verdwyn begin die kille aanvoelbare koue byt soos die finale boodskap oor sterfte eers skud jy die vere dig toe om jou maar dan skeur die waarheid binne en jou hart kraak in trek-en-stote laat onuitwisbare letsels in jou siel . ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Charles die opdrag vir Junie vereis n Haikoe gedig, dus gaan hierdie gedig nie werk vir die projek nie