Jongste aktiwiteit:

blommetjie klein

al is jy die kleinste in die fynbos

is jou skoonheid vir my die fynste

en die geur van jou nektar soeter

as die beste by se heuningkoek

witter as die skoonste wol

is jou kelkblare vir my

diep in my hart

geborg is jy

 

©Teárlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed