Die ink van my pen
Die ink in my pen
vloei in vandag se vryheidsliefde,
word tasgevoelig met blydskap beleef.
So wanneer skaduspore
uit n sytvolle verlede
soos swart vingers ritsel,
dig my denke behendig in die bloei
van my begluurde smart.
Want die ink van my pen
vloei in vandag se poesië,
en word geseëvier in
n genotvolle gawe.
Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
2 Augustus 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.