deur Koos Elsum vir Gedigte Share: verwante: Taalskatte Sneeu storie 15 Mei 2023 436 gesien 0 Komentare 1hou van Verwaarloos teen die kaal wang van ń Klein Karoo rant lê swart volstruise soos swartkoppies op ń verwaarloosde tiener wang Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende