Kleindorp
vol handels en goddiens beloftes
staan ń gemeenskap
in die vlakte,
om ń dorp te stig
in die sanddorp
kort die handelshuis negosie
die kerkgebou is vol regulasie,
verder net twee hartbeeshuisies
negosie en geloof
is nou internet aankope
miere bly alleen
in die dorp
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.