
vetkoek dag
vrydae is dit vetkoek dag
oor my duin hang die reuk
dit versmelt in my verhemelte
daardie unieke reuk van deeg
wat in olie gebraai word
met plaas botter
en dalk happie
maalvleis in
kerrie
gedoop
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.