VISUELES IN DIE LETTERKUNDE — geblus
Is nie meer nie!Dis mos geblus.
Lees liewer SIGBARES IN DIE LETTERKUNDE.
DIS DIE NUWE WEERGAWE!
©1e.Februarie2019_____…ooÖoo…___________________tje
2 Kommentare
-
Ano
En deel asb met prentjies en byskrifte hoe jy dit regkry om jou skryfsel in verskillende groottes hier geplaas te kry, kursief en vetdruk te gebruik. Dit bly steeds vir my 'n misterie hoe om iets anders as net die gewone letters te kry.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kiekies
Ha, jy laat 'n mens bietjie dieper dink oor leestekens/skriftekens wat ons as vanselfsprekend aanvaar en gebruik sonder om te dink.