Jongste aktiwiteit:

vrou

vrou

as die emosie diep
vanuit die wande
in die hart van ‘n vrou,
beur tot diep
binne die drang
van die beskerm in ‘n man,
en deure oopbly,
in ongesluite laaie gaan lê,
verplaas word,
na plekke nooit voorsien…
net soos strale vanaf venus
skyn oor mars se maan…
dan kom die wonder van eenwees,
die vorm vanuit die rib,
soveel meer neer
as bewys van God
se vingers so teer
@Anton Kilian




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed