Jongste aktiwiteit:

VROULIKSTE VLINDER OPDRAG 6

VROULIKSTE VLINDER OPDRAG 6

Oud Griekse renaissancekunsskilder
vorm ‘n grasieuse vrou soos ‘n vlinder
hopelose argeologiese egbreekster
die vroulikste verleidster

van vrede en vrugbaarheid
ongehoord en knap was haar verluid
hoogleraar in kunste en literatuur
legendariese oudtydse skilderkuns figuur

uit wetenskap en kunswerk lewer sy vermaak
beeldskone skame liggaam so naak
die vrou van skoonheid en liefde
versamelde beroemde geliefde

haar allegoriese en historiese
haar boesem van hals snoere
erotiese liefde uit ge beeld
ideale vroulike beeld

van die vorige eeue oud
haar voorkop met krans van pure goud
bloed druppels is op die grond gegooi
skoonheid so wondermooi

© Eleen van Deventer Vorster
16/08/2018




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Rika Gerryts het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak