Vry
vroegoggend sprankelend skoon
‘n wapperende naaldekoker vrolik en bly
deurskeidende son weerkaatsende vlerke
drink dorstig aan die oggendstond se soete dou
gevorm op vallende blarebed.
ligvoets van blom tot blom
dartelend rond-om-talie dansend vry.
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2021 – As die blare val projek