deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Maart 2021 673 gesien 0 Komentare 0hou van weder – weer en weer slaan die golwe teen my duin op in wederstrewige stand bly dit staan jaar na jaar dieselfde gebou op stewige klip fondasie bly dit lê ewig veranderend verhalend van elke slag – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende