WENNERS: – April (ope projek)
ALGEMENE NOTA:
Ek dink baie van die digters en skrywers verstaan of nie die elemente soos in die opdrag versoek nie of verwar die wyse waarop dit gebruik moet word. Ten minste 80 % van die verse en verhale ontbreek aan ten minste een van die elemente. Ek wonder of dit te moeilik was of dat hulle nie verstaan hoe dit gebruik word nie.
WENNERS:
Gedigte: (1) Heilige Ibis – Viooltjie (Carma Shaw)
(2) Woordeloos – Loretta Szikra
(3) Ek wil deur jou storm breek – Anzé Bezuidenhout
Verhale: Geen – Ek het lekker saam gelees. Ek het egter geen van die opdrag elemente hierin raak gelees nie.
Baie geluk aan hierdie 3 digters
Inkgroete
Ink moderator
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Viooltjie
Baie geluk Loretta en Anze :-). Baie dankie vir die harde werk, Inkmoderator. Ek is nie altyd so seker van my saak as dit by metafore kom nie. Soms wonder ek of ek dit nie met simboliek verwar nie. :-)